Bee Movie | |
---|---|
Regisseur | |
Produksieleier |
|
Draaiboek |
|
Met |
|
Musiek deur | Rupert Gregson-Williams |
Redigeerder | Nick Fletcher |
Ateljee | DreamWorks Animation[1] Columbus 81 Productions[2][1] |
Verspreider | Paramount Pictures[1] |
Speeltyd | 91 min[3] |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | V$150 miljoen[3] |
Bruto wins | V$293.6 miljoen[3] |
Bee Movie is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2007 wat deur Simon J. Smith en Steve Hickner geregisseer is. Die stemme van Jerry Seinfeld, Renée Zellweger, Matthew Broderick en John Goodman is onder andere gebruik.